Die Dassault Falcon 900 is 'n korporatiewe straalvliegtuig wat deur die Franse Dassault Aviation vervaardig word. Die tuig en sy groter boet, die Falcon 7X, is tans die enigste driemotorige stralers in produksie. Albei het 'n kenmerkende S-tonnel op die middelste motor.
Verwysings
Kategorie:Besigheidstralers