Louisiaanse kreools (kreools: kréyol la lwizyàn; Frans: créole louisianais; Engels: Louisiana Creole) is 'n Frans-gebaseerde kreools wat deur 'n deel van die kreoolse bevolking in die Amerikaanse deelstaat Louisiana gepraat word. As mengeltaal verenig dit grotendeels elemente van Frans en Afrikatale en toon sodoende baie ooreenkomste met ander Frans-gebaseerde kreooltale in die Karibiese Seegebied, waaronder Haïtiaanse kreools.
Verwysings
Eksterne skakels Louisiana Creole Dictionary
Kategorie:Frans Kategorie:Louisiana Kategorie:Fransgebaseerde pidgin- of kreooltale Kategorie:Tale van die Verenigde State van Amerika