duimnael|Die grens tussen Lesotho (groen) en Suid-Afrika (oranje) duimnael|Lesotho word in sy geheel deur Suid-Afrika omring duimnael|Suid-Afrikaanse grenspos by die Sanipas duimnael|Pekabrug, 'n grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant

Die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho is 1 106 kilometer (687 myl) lank en vorm 'n voltooide sirkel, omrede Lesotho ingesluit en omring word deur Suid-Afrika aan al sy grense.

Die grens volg die Caledonrivier, die waterskeiding van die Drakensberg, die Telerivier, die Oranjerivier, die Makhalengrivier, en 'n reeks hoë gebergtes terug tot by die Caledon.

Grensposte Hier is 'n lys van grensposte tussen Suid-Afrika en Lesotho. Die Suid-Afrikaanse Gids – feite en wenke. 2009. Isabel Uys.

Grenspos Ure oop Provinsie Buurland Boesmansnek 08:00–16:00 KwaZulu-Natal Lesotho Caledonspoort 06:00–22:00 Vrystaat Lesotho Ficksburgbrug 24 uur Vrystaat Lesotho Makhalengbrug 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho Maserubrug 24 uur Vrystaat Lesotho Monantsapas 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho Ongeluksnek 08:00–16:00 Oos-Kaap Lesotho Pekabrug 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho Qachasnek 06:00–22:00 Oos-Kaap Lesotho Ramatseliso's Gate 08:00–16:00 Oos-Kaap Lesotho Sanipas 06:00–18:00 KwaZulu-Natal Lesotho Sepapushek 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho Telebrug 06:00–22:00 Oos-Kaap Lesotho Van Rooyenshek 08:00–22:00 Vrystaat Lesotho

Verwysings