duimnael|Die grens tussen Suid-Afrika (oranje) en Mosambiek (groen) duimnael|Grenspos by Kosibaai duimnael|Grenspos by Giriyondo in die Krugerwildtuin duimnael|Pafuri-grenspos, Suid-Afrikaanse kant

Die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek van 496 kilometer (308 myl) word in twee segmente verdeel, slegs onderbreek deur die koninkryk Eswatini. Die noordelike segment, wat 410 kilometer (255 myl) lank is, strek noord-suid langs die Lebomboberge vanaf Zimbabwe (insluitend die hele oostegrens van die Krugerwildtuin) tot by Eswatini. Die suidelike segment, wat 81 kilometer (50 myl) lank is, loop oos-wes deur Maputaland van Eswatini tot aan die Indiese Oseaan.

Grensposte Hieronder is 'n lys van grensposte tussen Suid-Afrika en Mosambiek. Die Suid-Afrikaanse Gids – feite en wenke. 2009. Isabel Uys.

Grenspos Ure oop Provinsie Buurland Giriyondo 08:00–16:00 Limpopo (slegs vir toeriste) Kosibaai 08:00–17:00 KwaZulu-Natal Mosambiek Lebombo 24 uur per dag Mpumalanga Mosambiek Pafuri 08:00–16:00 Limpopo Mosambiek

Verwysings