Die Renault Zoe is 'n vyfdeur supermini elektriese motor vervaardig deur die Franse vervaardiger Renault. Die Zoe het 'n 22 kWh litium-ioon batterypak wat 'n reikafstand van tussen 210 km (130 myl) en 240 km (150 myl) onder die NEDC siklus lewer.Renault Media (2012-03-09). "Renault features production version of ZOE, Twizy EV at Geneva". Green Car Congress. besoek 2012-05-14.
Renault het voorheen 'n aantal verskillende konsepmotors onthul onder die Zoe-naam.
Kleinhandelkliëntaflewerings het in Desember 2012 in Frankryk begin, gevolg deur verskeie Europese lande in 2013. Sedert 2013 is die Zoe die alle-tye besverkoper geheel-elektriese motor in die Franse mark. Wêreldwye verkope steek die 25.000 eenhede mylpaal verby in Mei 2015, met Frankryk as die voorste mark met byna 15.000 (57%) eenhede op daardie tydstip verkoop.
Verwysings
Zoe