duimnael|'n Wilde rooiboshoender
Daar bestaan talle verskillende hoenderrasse oor die wêreld. Hierdie pluimvee is oor duisende jare van die rooiboshoender (Gallus gallus) geteel. Anders as meeste makgemaakte spesies het die rooiboshoender nie uitgesterf nie, maar kom dit steeds in die natuur voor. Vandag is daar 'n enorme variasie hoenderrasse van veerpoot-kapokkies tot statigste rooi, swart, wit of gespikkelde pluimvee.Herkoms van hoenders... die stemmige nasate van die wilde stamvader uit die bos , Mieliestronk, besoek op 21 Julie 2015
Inheemse hoenders duimnael|Vendahoenders in porselein-kleurslag Kaalnek Potchefstroom Koekoek Ovambohoender Vendahoender Matabelehoender
Europese hoenders duimnael|Bantamvorm van die Bergse kraaier Aarschotse hoender Ardenner hoender Assendelfter Barnevelder Bergse hangkam Bergse kraaier Brabanter Braekel duimnael|Sebright Crève-Coeur Duitse koekoek Faverolles Hamburgh Katalaanse hoender Kraaikop La Flèche-hoender Maran Minorca Noordhollandse hoender Sebright Sumatrahoender Thüringer baardhoender Vlaanderse koekoek Welsumer Zottegemse hoender
Australasiese hoenders Australorp Ayam Cemani duimnael|Chabohoenders (Geflügel-Album, Jean Bungartz, 1885) Brahma Cochin Chabo Seki-Tuzo Syhoender Totenko Yakido Yamato Yokohama
Amerikaanse hoenders duimnael|Leghornhaan Leghorn Phoenixhoender Plymouth Rock-hoender Rhode Island Red Wyandotte Jersey Giant New Hampshires
Verwysings