Cervinae is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat in die Ou Wêreld ontstaan het. Hulle het voorheen hoofsaaklik in Eurasië voorgekom. Die subfamilie word verder verdeel in twee tribusse: Muntiacini (muntjakherte) en Cervini (egte herte). Die bekendste egte hert is die edelhert.
Genera Die volgende genera van Cervinae word erken:Die studies van Groves en Grubb (2011)
Muntiacini Elaphodus Muntiacus Cervini Dama Axis Elaphurus Panolia Hyelaphus Rusa Cervus
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Cervinae