Capreolinae, of skynherte, is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat hoofsaaklik in die Amerikas voorkom, hoewel sommige spesies ook in Eurasië aangetref word. Hulle het waarskynlik in die Laat Mioseen, tussen 7,7 en 11,5 miljoen jaar gelede, ontstaan. Die subfamilie, wat soms ook Odocoileinae genoem word, word verder verdeel in twee tribusse: Capreolini en Rangiferini. Van die bekendste skynherte is die Amerikaanse eland, ree en rendier.

Genera Die volgende genera van Capreolinae word erken:

Capreolini Alces Capreolus Hydropotes Rangiferini Rangifer Hippocamelus Mazama Odocoileus Blastocerus Ozotoceros Pudu

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Capreolinae