Die begrip stam kan na die volgende verwys:
'n Volkstam, 'n eenvoudige maatskaplike organiseringsform, waarin lede deur begrip van hul gemeenskaplike afstamming en deur wedersydse verwantskapsverhoudings bymekaar gehou word. 'n Stamwoord, soos uiteengesit in die taalkundige morfologie. In biologie, is dit gewoonlik 'n filum of afdeling, 'n takson uit die taksonomie. egter ook die taksonomiese woord tribus (genusgroep) beteken in Latyn stam.