duimnael|links|Die R24 vorm die hoofstraat deur Magaliesburg
Die R24 is 'n provinsiale pad in Gauteng wat begin by O.R. Tambo Internasionale Lughawe waar dit van die R21-snelweg aftak. Dit gaan hiervandaan in 'n suidwestelike rigting, deur Magaliesburg en dan verder noordwes tot dit by die N4-nasionale pad aansluit.
Sien ook Lys van provinsiale roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Provinsiale roetes in Suid-Afrika