Cher Lloyd is 'n Britse sangeres. Sy verwerf bekendheid in 2010 toe sy vierde in die sewende reeks van die TV-program The X Factor eindig. Kort daarna het Syco Music haar 'n kontrak aangebied. Haar debuutalbum was 'n reuse sukses in die Verenigde Koninkryk. Haar enkelspeler Swagger Jagger het die nommer een-posisie op die treffersparade behaal.
Musikale loopbaan Studioalbums 2011 – Sticks & Stones 2014 – Sorry I'm Late
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Engelse musici Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense