Die muskusos (Ovibos moschatus) is ’n Arktiese soogdier van die familie BovidaeGrubb, P. (2005). "Order Artiodactyla". In Wilson, D.E.; Reeder, D.M. Mammal Species of the World (3de uitg.). Johns Hopkins University Press. p. 707. . OCLC 62265494 wat bekend is vir sy dik pels en vir die sterk reuk wat mannetjies tydens die bronstyd afgee om wyfies te lok, vanwaar die naam.

Die diere kom hoofsaaklik in Kanada en Groenland voor,Animal Life in Greenland – an introduction by the tourist board . Greenland-guide.gl. URL besoek op 2011-09-15. met klein bevolkings in Swede, Siberië, Noorweë en Alaska.

Verwysings

Eksterne skakels Alex Trebek en John Teal, "Reintroduction of Muskox to Alaska"

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Ewehoewiges