duimnael|Uitslag:
Die Britse algemene verkiesing van 2015 was 'n algemene verkiesing wat op 7 Mei 2015 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party (bekend as die Tories) het, vir die eerste keer sedert 1992, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement behaal.Britse verkiesing: Skokuitslae laat 3 bedank (Netwerk24) – besoek 15 Junie 2015
Ná die verkiesing was David Cameron steeds die eerste minister. Ed Miliband, Nick Clegg en Nigel Farage het as leiers van hul onderskeie partye bedank.
Uitslag 100x140px 100x140px 100x140px 100x140px 100x140px 100x140px David Cameron Ed Miliband Nicola Sturgeon Nick Clegg Nigel Farage Natalie Bennett Party Setels in 2010 306 setels, 36,1% 258 setels, 29% 6 setels 57 setels, 23% 0 setels*, 3,1% 1 setel Setels in 2015 331 setels, 36,9% 232 setels, 30,4% 56 setels, 8 setels, 7,9% 1 setel, 12,6% 1 setel, 3,8% Verandering 10px +25 10px -26 10px +50 10px -49 10px -1 10px 0 Stemme 11 334 920 9 344 328 1 454 436 2 415 888 3 881 129 1 154 562 UKIP wen sedert 2010 2 setels in tussentydse verkiesings
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Verkiesings in die Verenigde Koninkryk