The Republic of Love is 'n roman deur Carol Shields geskryf wat die eerste keer in 1992 gepubliseer is. 'n Gelyknamige rolprentverwerking van hierdie roman is in 2003 vrygestel by die Toronto Internasionale Filmfees, met regie behartig deur Deepa Mehta en met Bruce Greenwood en Emilia Fox in die rolverdeling.

Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Engelse romans