Perdeby stuur hierheen aan. Vir die Pretoriase studentekoerant, sien Perdeby (koerant).
Perdebye is 'n groep insekte wat voorkom in die familie Vespidae. In Engels staan hulle bekend as die Paper wasps. Daar is 35 spesies in die familie.
Eksterne skakels
Kategorie:Vliesvlerkiges