Bring Up the Bodies is 'n historiese fiksie roman deur Hilary Mantel wat die eerste keer in 2012 gepubliseer is. Dit is 'n opvolging van haar roman Wolf Hall, en is die tweede roman in 'n trilogie wat die opkoms, bevordering en uiteindelike nederlaag van Thomas Cromwell binne die hof van Hendrik VIII weergee. Net soos met Wolf Hall gebeur het, is Mantel ook met die Booker-prys bekroon in die jaar wat Bring Up the Bodies gepubliseer is.
Kategorie:Engelse romans