Die Provinsie Ferrara (Italiaans: Provincia di Ferrara) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is Ferrara as naamgewende nedersetting.
Dit het 'n oppervlakte van 2632 vierkante kilometer (1016 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 350 000. Daar is 26 munisipaliteite of comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ferrara.
Teen 2014 was die hoofplekke se bevolking soos volg: ComuneBevolkingFerrara132 536Cento31 827Comacchio22 400Argenta21 987Copparo17 786Bondeno15 538Codigoro12 845Portomaggiore12 163Poggio Renatico8 167Mesola7 320Vigarano Mainarda6 726Ostellato6 717Sant'Agostino6 361Berra5 655
Eksterne skakels Provinsie Ferrara se webwerf
Kategorie:Provinsies van Italië