Carpi (Italiaans: Città di Carpi) is 'n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die dorp het in 2014 'n bevolking van ongeveer 70 393 gehad en het 'n oppervlakte van 131.54 km².

Dit is 'n besige sentrum vir industriële en handwerk-aktiwiteite en vir kulturele en kommersiële handel.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Italië Kategorie:Kastele in Italië