duimnael|regs|250px|'n Helikopter met inkammende rotors duimnael|'n Afbeelding van inkammende rotors, wat die invalshoek tussen die rotors aandui. Inkammende rotors op 'n helikopter is 'n stel van twee rotors wat in teenoorgestelde rigtings draai (kontra-roterend). Elkeen van die rotors is met 'n effense hoek na die ander op 'n toring gemonteer, sodat die blaaie mekaar kruis sonder om aan mekaar te raak. Die feit dat die rotors nie 100% vertikaal is nie, verminder die doeltreffendheid van die rotors. Die voordeel van die metode is dat die helikopter sonder 'n rotor op die stertvin kan funksioneer, wat krag bespaar.
Bronne Patent vir 'n helikopter met inkammende rotors
Eksterne skakels
Kategorie:Helikopters