Castel Bolognese is 'n dorpie en comune in die noorde van Italië, in die Provinsie Ravenna, omtrent 40 km suidoos van Bologna en 35 km suidwes van Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 9 025 mense.
Sien ook Castel Bolognese-treinramp
Kategorie:Nedersettings in Italië Kategorie:Kastele in Italië