François VI, Duc de La Rochefoucauld, Prince de Marcillac (15 September 1613 – 17 Maart 1680) was 'n welbekende Franse skrywer van maxims en memoires. Daar word gesê dat sy uitkyk oor die wêreld kristalhelder en stedelik was. Hy het blykbaar nie menslike gedrag vooroordeel nie, maar dit ook nie sentimenteel gevier nie. Hy is in Parys (Frankryk) op die Rue des Petits Champs gebore in 'n tyd toe die koninklike hof getwyfel het of hulle die adel moet help, of om hulle te bedreig. Hy is as 'n voorbeeld van welvarende 17de-eeuse edelman beskou. Hy het die titel van Prince de Marcillac tot 1650 gedra.

Kategorie:Franse skrywers Kategorie:Geboortes in 1613 Kategorie:Sterftes in 1680