Burum (Wes-Fries: Boerum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 14 km suidoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 615 inwoners (2014).

Bevolking 1848 – 1 569 1954 – 786 1959 – 670 1964 – 599 1969 – 639 1974 – 686 2005 – ± 625

Bekende boorlinge Bernard Accama (1697–1756), skilder Foekje Dillema (1926–2007), atleet

Beeldbepalende geboue

duimnael|senter|500px|Die grondstasie van die NSO (2012)

Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland