Gasherbrum II (Oerdoe: گاشر برم -2; Vereenvoudigde Chinees: 加舒尔布鲁木II峰; Tradisionele Chinees: 加舒爾布魯木II峰; pinyin: Jiāshūěrbùlǔmù II Fēng; letterlik "mooi berg"), ook bekend as K4, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 035 meter is dit die dertiende hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat, Annapurna, Gasherbrum I en Broad Peak.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Berge van Pakistan Kategorie:Berge van die Volksrepubliek China Kategorie:Xinjiang