duimnael|links|Die drie spitse van Broad Peak: Noord- (veer links), Middel- (linkse Beeld-derdes) en Hoofspits (middel) duimnael|links|Die drie spitse van Broad Peak soos vanaf die Godwin-Austen-gletser gesien: Noord- (agter die wolke), Middel- en Hoofspits (v.l.n.r.) Broad Peak (letterlik "breë spits"; Oerdoe: بروڈ پیک; Chinees: 布洛阿特峰; pinyin: Bùluòātè Fēng), ook bekend as K3, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek China) geleë is. Met 'n hoogte van 8 051 meter is dit die twaalfde hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat, Annapurna en Gasherbrum I. Broad Peak is net suid van K2 geleë en hulle word net deur die Godwin-Austen-gletser van mekaar geskei.
Die letterlike vertaling van "Broad Peak" na Falchan Kangri (ཨིྰན་ཨངརི་) word nie deur die inheemse Balti-bevolking aanvaar nie.
Spitse Spits Hoogte Prominensie Verwysing Broad Peak Hoofspits 8 051 m 1 701 m Gasherbrum I Voorspits (ook "Rocky Summit" of "False Summit") 8 028 m < 50 m Broad Peak Broad Peak Central (ook "BP Mid Peak" of "Middle"; Chinese naam: Zhongyang) 8 011 m 191 m Broad Peak Broad Peak Noordspits 7 490 m 212 m Broad Peak Kharut Kangri 6 942 m 402 m Broad Peak
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Berge van Pakistan Kategorie:Berge van die Volksrepubliek China Kategorie:Xinjiang