Die Hyundai i30 is 'n klein gesinsmotor wat sedert 2007 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai in Nošovice, Tsjeggië vervaardig word. Die i30 deel sy platform met die Kia cee'd, en is beskikbaar in drie- en vyfdeur weergawes, met 'n keuse tussen drie petrolenjins en twee dieselenjins, hand- of outomatiese ratkas. Die i30 word as die Elantra GT bemark in die VSA en Kanada.
Die tweede geslag van die i30 is in September 2011 by die Frankfurt Motorskou in Duitsland vrygestel.
Verwysings
I30