Die Anglo-Boereoorlog of Boereoorlog (afgekort, ABO) is 'n benaming wat dikwels gebruik word vir die twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika oor twee tydperke:
1880-1881: ook bekend as die Eerste Vryheidsoorlog 1899-1902: ook bekend as die Tweede Vryheidsoorlog
Kategorie:Vryheidsoorloë