'n Moslem of Moesliem (Arabies: مُسلِم) is 'n aanhanger van die Islam-geloof. Die aanduiding kom van die Arabiese woord 'muslim' (مسلم), wat 'iemand wat homself oorgee (aan Allah)' beteken. Die wêreld tel 1,62 miljard Moslems (2009), oftewel 23 persent van die wêreldbevolking en daarmee die tweede belangrikste religie ná die Christendom. 80 tot 90 persent van die Moslems is Soenniete en 10 tot 20 persent Sjiïete. Die Islam is die belangrikste religie in die Midde-Ooste, in die Sahel, aan die Horing van Afrika en in Noord-Afrika.Encyclopædia Britannica. Britannica Book of the Year 2003. Encyclopædia Britannica, (2003) bl. 306 Afrika is die enigste kontinent met 'n Moslemse meerderheid (52,39%).] China, die Balkan en Rusland het ook groot persentasies aan Moslembevolking.Secrets of Islam In Wes-Europa is die Islam die tweede belangrikste godsdiens ná die Christendom met 6 % van die totale bevolking.
duimnael|links|Biddende Moslems in Kaïro, skildery deur Jean-Léon Gérôme in 1865 Die grootste Moslemland is Indonesië met 12,7 %, gevolg deur Pakistan (11,0 %), Indië (10,9 %) en Bangladesj (9,2 %). Sowat 20 % van alle Moslems woon in Arabiese lande.Sien: Esposito (2002b), bl. 21 Esposito (2004), bl. 2, 43 In die Midde-Ooste is Turkye en Iran die twee nie-Arabiese lande met die grootste Moslembevolking en in Afrika is Egipte en Nigerië die twee lande met die hoogste Moslembevolking.
Bevolkingstatistiek duimnael|links|400px|Moslems oor die wêreld. Land Moslems % Moslems2010 Pew-verslag % van Moslemse wêreldbevolking Moslem-bevolking volgens ander bronne % Moslems volgens ander bronne29 047 00099,81,834 780 00098,22,1148 607 00090,49,223 308 0001,81,450 000 000 – 100 000 0002010 Report on International Religious Freedomhttp://books.google.ca/books?id=zp6wcpZQkO0C&pg=PA22&lpg=PA22&dq=100+million+muslims+in+china&source=bl&ots=k5BD6zJquh&sig=Z_P9FkEdPxxOlZ1k836EpmOzWEE&hl=en&sa=X&ei=UyB4UN7qEeGfyAG_soHQBQ&ved=0CG4QuwUwCQ#v=onepage&q=100%20million%20muslims%20in%20china&f=false80 024 00094,74,991%Religion Statistics > Islam > Percentage Muslim (most recent) by country28 721 00033,81,8177 286 00014,610,914,6By 2030, Muslims will make up 16 pc of India's population204 847 00088,112,731 108 00098,91,974 819 00099,64,624 023 00099,01,517 139 00061,41,112 316 00092,40,832 381 00099,92,099%15 627 00098,31,075 728 00047,94,726 833 00096,51,7178 097 00096,411,016 379 00011,71,015%25 493 00097,11,612 333 00095,90,830 855 00071,41,997,0%20 895 00092,81,313 450 00029,90,835%10 349 00099,80,674 660 00098,64,6
Verwysings
Bron Die Islam#Demographics- en die List of countries by Muslim population-artikels in die Engelstalige Wikipedia.
Eksterne skakels
Kategorie:Arabiese woorde