duimnael|links|Koffiemelk duimnael|Voorbereide koffiemelk op 'n winkel se rakke. duimnael|Die bestanddele: koffiestroop en melk.
Koffiemelk is 'n drankie wat gemaak word deur koffiestroop ('n versoete koffiekonsentraat) by melk te voeg. Die proses is soortgelyk aan die voorbereiding van sjokolademelk. Dit is die amptelike drankie van Rhode Island in die Verenigde State van Amerika.
Sien ook Koffiekabinet
Verwysings
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Drank