Witmarsum (Wes-Fries: Wytmarsum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidwes van Franeker en Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân.
Bevolking 1954 – 1628 1964 – 1516 1974 – 1546 2011 – 1775
Beeldbepalende geboue
Bekende boorlinge duimnael|125px|Pim Mulier Menno Simons (1496-1561), Friese priester, stigter van Mennonisme Pim Mulier (1865-1954), pionier op die gebied van sport
Eksterne skakels Menno Simons.net: oor Menno Simons, een van de bekendste Witmarsumers
Kategorie:Súdwest-Fryslân Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Friesland Kategorie:Nedersettings in Friesland