duimnael|links|180px|Molen De Eenracht duimnael|links|180px|Beeld van Grutte Pier-Gerlofs Donia van Anne Woudwijk

Kimswerd (Wes-Fries: Kimswert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordwes van Sneek en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân. Dit was tot 2011 deel van die voormalige munisipaliteit Wonseradeel. Die dorp het sowat 603 inwoners (2011-sensus).

Bevolking 1954 – 665 1959 – 587 1964 – 558 1969 – 526 1974 – 545 2004 – 607 2011 – 603

Bekende boorlinge Pier Gerlofs Donia (Kimswerd, 1480 – Sneek, 1520), vryheidsvegter, volksheld en rebel.

Eksterne skakels

Kategorie:Súdwest-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland