Saffloer is 'n voorwetenskaplike kleur, 'n diep skakering van blou, verkry deur kobalterts te rooster. Tydens die Victoriaanse tydperk is saffloer gebruik om glas blou te kleur.

Die eerste aangetekende gebruik van saffloer as 'n kleurnaam in Engels, was omstreeks die 1550s.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word saffloer soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#0014A8RGB-kleurmodel(0, 20, 168)CMYK(1, .88, 0, .34)HSV(233°, 1%, .66%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure