HD 7924 is ’n hoofreeksster van spektraaltipe K met ’n skynbare magnitude van 7,185 wat sowat 55 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kassiopeia lê. Dit is kleiner, koeler en dowwer as ons Son en het ’n laer massa en metaalinhoud.

In 2009 is ’n Superaarde-eksoplaneet in ’n wentelbaan om die ster ontdek. In 2015 is nog twee planete ontdek. Die eienskappe van die eerste planeet is hersien en die beraamde massa verminder.http://arxiv.org/abs/1504.06629

Verwysings

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Kassiopeia (sterrebeeld) Kategorie:Henry Draper-voorwerpe Kategorie:Planetêre stelsels Kategorie:K-tipe hoofreekssterre