Lodewyk XVIII (Frans: Louis XVIII) was die koning van Frankryk van 1815 tot met sy dood in 1824. Hy was 'n kleinseun van koning Lodewyk XV en 'n broer van koning Lodewyk XVI van Frankryk. Hy het met Marie Louise Joséphine van Savoj getrou in 1771.
Kategorie:Franse konings Kategorie:Geboortes in 1755 Kategorie:Sterftes in 1824