Wanswerd (Wes-Fries: Wânswert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê op 'n heuwel wes van Dokkum. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân en het sowat 204 inwoners (2014-sensus).
Bevolkingsontwikkeling Jaar 1999 2002 2004 2014 190 214 213 204
Beeldbepalende geboue
Eksterne skakels
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland