Mount Tasman (Māori: Rarakiroa) is met 'n hoogte van 3 497 meter die tweede hoogste berg van Nieu-Seeland ná die nabygeleë Mount Cook. Die berg is op die Suideiland in die Nieu-Seelandse Alpe geleë.
duimnael|links|Mount Tasman Mount Tasman is ná die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman genoem. Die Māorinaam (horo: "om te sluk"; koau: "ruig" of bonte witborsduiker) verwys glo na die swelling in die nek van 'n bonte witborsduiker wanneer hy 'n vis insluk.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Berge van Nieu-Seeland