Oosterwolde (Wes-Fries: Easterwâlde) is 'n groot dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidoos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Ooststellingwerf (Wes-Fries: Eaststellingwerf).

Bevolking 1954 – 3.634 1959 – 4.276 1964 – 4.936 1969 – 6.338 1974 – 8.033 2006 – 9.836 2009 – 9.927

Beeldbepalende geboue

Eksterne skakels

Kategorie:Ooststellingwerf Kategorie:Nedersettings in Friesland