Wijnjewoude (Wes-Fries: Wynjewâld) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Drachten en Oosterwolde en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân).

Beeldbepalende geboue

Eksterne skakels

Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland