Deportivo Cali is 'n Colombiaanse sokkerklub in Cali, Colombia. Die klub se stadion is Estadio Deportivo Cali. Deportivo Cali is een van die beste sokkerspanne in Suid-Amerika. Hulle het die nasionale kampioenskappe in 1965, 1967, 1969, 1970, 1974, 1996, 1998, 2005-II en 2015-I gewen.

Eksterne skakels

Kategorie:Colombia Kategorie:Colombiaanse sokkerklubs