Nij Beets (Wes-Fries: Nij Beets) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 12 km suidwes van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân).
Bevolking 1954 1959 1973 2005 1801 1628 1428 1691
Beeldbepalende geboue
Bekende boorlinge Dirkje Postma (1951), longarts en hoogleraar in patofisiologie aan die Universiteit van Groningen
Eksterne skakels
Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland