Ee (Wes-Fries: Ie) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 5 km oos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 780 inwoners (2004-sensus).
Beeldbepalende geboue
Eksterne skakels
Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland