Dover 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px New Hampshire County Strafford Koördinate  Stigting 1623 Inkorporasie 1855 Oppervlakte:    - Totaal 75,2 vk km  Hoogte bo seevlak 15 m Bevolking:    - Totaal (2013) 30 510  - Bevolkingsdigtheid 437,5/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Karen Weston Amptelike Webwerf ci.dover.nh.us

Dover is 'n stad in die deelstaat New Hampshire. Die administratiewe kantoor van Strafford County is ook hier gesetel. Die stad is geleë op die oewers van die Cochecorivier, ongeveer 17km noordwes van Portsmouth. Die eerste nedersetting is reeds in 1623 gevestig en was bekend as Bristol. Daarna was dit toe bekend as Northam voor dit Dover genoem is in 1639. Die Cocheco-slagting het hier plaasgevind in 1689. Die dorp het stadstatus gekry in 1855 en die ekonomie is gevestig rondom vervaardiging.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 8, Bladsy 367.

Kategorie:Nedersettings in New Hampshire