Dover 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px New Jersey County Morris Koördinate  Stigting 1722 Geïnkorporeer op 1 April 1869 Oppervlakte:    - Totaal 7,070 vk km  Hoogte bo seevlak 170 m Bevolking:    - Totaal (2013) 18 367  - Bevolkingsdigtheid 2 612,2/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester James P. Dodd Amptelike Webwerf dover.nj.us

Dover is 'n stad in die deelstaat New Jersey. Die stad is geleë op die oewers van die Rockawayrivier en is ongeveer 53 km noordwes van Newark. Daar is groot bronne van ystererts in die omgewing.

Die eerste nedersetting is in 1722 gevestig, het dorpstatus in 1826 en stadstatus in 1869 verkry.

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 8, Bladsy 367.

Kategorie:Nedersettings in New Jersey