'n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke. 'n Meer algemene definisie is dat 'n geldeenheid 'n stelsel van geld (monetêre eenhede) is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in 'n nasie. Onder hierdie definisie is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR), Amerikaanse dollar (US$), Pond sterling (£), Europese euro (€), Russiese roebel (₽) en die Indiese roepee (₹) voorbeelde van geldeenhede. Hierdie verskillende geldeenhede word erken as 'n stoor van waarde en word verhandel tussen lande in valutamarkte, wat die relatiewe waardes van die verskillende geldeenhede bepaal. Geldeenhede in hierdie sin word deur regerings gedefinieer, en elke soort het beperkte grense vir aanvaarding.

Lys van die belangrikste wêreldbetaling geldeenhede Die volgende tabel is 'n raming van die 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings van 2012 tot 2018 deur SWIFT.

+ 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings (in % van Wêreld) Rang Geldeenheid Januarie2012 Geldeenheid Januarie2014 Geldeenheid Januarie2015 Geldeenheid Februarie2017 Geldeenheid Januarie2018GeldeenheidJanuarie2019 Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00%Wêreld100.00% 1   Euro 44.04%  Amerikaanse dollar 38.75%  Amerikaanse dollar 43.41%  Amerikaanse dollar 40.86%  Amerikaanse dollar 38.53%  Amerikaanse dollar40.08% 2 29.73%   Euro 33.52%   Euro 28.75%   Euro 32.00%   Euro 32.75%  Euro34.17% 3  Pond sterling 9.00%  Pond sterling 9.37%  Pond sterling 8.24%  Pond sterling 7.41%  Pond sterling 7.22%  Pond sterling7.07% 4   Japannese jen 2.48%   Japannese jen 2.50%   Japannese jen 2.79%   Japannese jen 3.30%   Japannese jen 2.80%  Japannese jen3.30% 5  Australiese dollar 2.08%  Kanadese dollar 1.80%  Chinese juan 2.06%  Kanadese dollar 1.89%  Chinese juan 1.66%  Chinese juan2.15% 6  Kanadese dollar 1.81%  Australiese dollar 1.75%  Kanadese dollar 1.91%  Chinese juan 1.84%  Kanadese dollar 1.51%  Kanadese dollar1.74% 7  Switserse frank 1.36%  Chinese juan 1.39%  Switserse frank 1.91%  Switserse frank 1.66%  Switserse frank 1.42%  Hongkong-dollar1.50% 8   Sweedse kroon 1.05%  Switserse frank 1.38%  Australiese dollar 1.74%  Australiese dollar 1.61%  Australiese dollar 1.38%  Australiese dollar1.44% 9  Singapoer-dollar 1.03%  Hongkong-dollar 1.09%  Hongkong-dollar 1.28%  Hongkong-dollar 1.30%  Hongkong-dollar 1.32%  Singapoer-dollar1.02% 10  Hongkong-dollar 0.95%   Thaise baht 0.98%   Thaise baht 0.98%   Thaise baht 1.01%  Singapoer-dollar 1.01%  Thaise baht0.96% 11 Noorse kroon 0.93%   Sweedse kroon 0.97%  Singapoer-dollar 0.89%   Sweedse kroon 0.97%   Thaise baht 0.95%  Switserse frank0.85% 12   Thaise baht 0.82%  Singapoer-dollar 0.88%   Sweedse kroon 0.80%  Singapoer-dollar 0.96%   Sweedse kroon 0.85%  Sweedse kroon0.81% 13  Deense kroon 0.54% Noorse kroon 0.80% Noorse kroon 0.68% Noorse kroon 0.68% Noorse kroon 0.64% Noorse kroon0.66% 14  Russiese roebel 0.52%  Deense kroon 0.60%  Deense kroon 0.56%  Polse Złoty 0.51%  Polse Złoty 0.47%  Polse Złoty0.54% 15 Suid-Afrikaanse rand 0.48%  Polse Złoty 0.58%  Polse Złoty 0.55% Suid-Afrikaanse rand 0.45% Ringgit 0.41%  Deense kroon0.46%

Sien ook Geld

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geldeenhede