Marquette 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Michigan County Marquette Koördinate Stigting 1845 Oppervlakte: - Totaal 50,38 vk km Hoogte bo seevlak 203 m Bevolking: - Totaal (2012) 21 532 - Bevolkingsdigtheid 723,9/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Michael Coyne Amptelike Webwerf mqtcty.org
Marquette is hawestad in die deelstaat Michigan geleë aan die suidelike oewer van die Bowemeer. Die oorspronklike dorp is gebou op 'n hoë rant net bokant die meer. Dit is ook die administratiewe setel van Marquette County.
Geskiedenis Die dorp het in 1845 ontstaan toe ystererts in die omgewing ontdek is en die nedersetting het eers bekend gestaan as Worcester. Dit is in 1850 hernoem na Marquette, die Franse ontdekkingsreisiger Jacques Marquette, en het in 1859 dorpstatus verkry. 'n Vuur het die dorp verwoes in 1868; dit was herbou en het in 1871 stadstatus verkry.
Omgewing Die stad beskik oor twee hawens en die K.I. Sawyer Lugmagbasis is in die omgewing.
Forel en salm kom ook in die omgewing voor.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 443.
Kategorie:Nedersettings in Michigan