Die Ford Figo is 'n kompakte minimotor wat sedert 2010 deur Ford Indië in Chennai, Indië vervaardig word.
Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse petrolmodel Figo word deur 'n 1.4 L-enjin aangedryf wat 62 kW (83 pk) lewer teen 6000 rpm en 'n wringkrag van 127 N·m teen 4000 rpm. Ambiente en Trend modelle is beskikbaar, maar geen 1.2 L petrolmodel nie.
Figo