Die Darlingrivier (Engels: Darling River) is met 'n lengte van 1 472 km Australië se derde grootste rivier. Die Darlingrivier is die tweede grootste sytak van die Murrayrivier.
duimnael|links|Die Darlingrivier naby Bourke duimnael|links|Die saamvloei van die Darlingrivier met die Murrayrivier Die Darlingrivier ontspring in die noorde van Nieu-Suid-Wallis, net suid van die grens tot Queensland, in die Australiese Alpe van die Groot Skeidingsgebergte. Aansluitend loop hy 1 472 km in suidwestelike rigting deur die Australiese deelstaat Nieu-Suid-Wallis, voordat die Darlingrivier naby Wentworth met die Murrayrivier saamvloei.
Die Darlingrivier is Australië se mees bekende waterweg. Dit het 'n baie onreëlmatige afloop van sowat 100 m³/s naby Menindee.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nieu-Suid-Wallis Kategorie:Riviere in Australië