Die Po (Italiaanse uitspraak: [ˈpɔ]; Latyns: Padus of Eridanus) is met 652 km die langste rivier van Italië wat in die verre noordweste van die land in die Monte Viso-groep van die Cottiese Alpe naby die grens met Frankryk ontspring en in die ooste in die Adriatiese See uitmond. Sy rivierbekken met 'n oppervlakte van 74 000 km² vorm die wydste en vrugbaarste vlakte in Italië.
Sytakke Die Po het 141 sytakke.
Pellice (L) Varaita (R) Maira (R) Chisola (L) Sangone (L) Dora Riparia (L) Stura di Lanzo (L) Malone (L) Orco (L) Dora Baltea (L) Stura del Monferrato (R) Sesia (L) Rotaldo (R) Grana del Monferrato (R) Tanaro (R) Scrivia (R) Agogna (L) Curone (R) Staffora (R) Ticino (L) Versa (R) Tidone (R) Lambro (L) Trebbia (R) Nure (R) Adda (L) Arda (R) Taro (R) Parma (R) Enza (R) Crostolo (R) Oglio (L) Mincio (L) Secchia (R) Panaro (R)
Kategorie:Riviere in Italië