Anne Brontë (17 Januarie 1820 - 28 Mei 1849) was 'n Engelse skryfster en het bekend geraak na die publikasie van haar boek The Tenant of Wildfell Hall. Sy was deel van die Brontë-familie en het ook die skuilnaam Acton Bell gebruik.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 603.
Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Geboortes in 1820 Kategorie:Sterftes in 1849