duimnael|Padteken van die C11-hoofweg
Die C11-hoofweg is 'n grondpad in Namibië. Dit begin in Koës by die C17-hoofweg, 129 kilometer (80 myl) oos van Keetmanshoop en eindig 319 kilometer (198 myl) later waar dit die B3-hoofweg, twee kilometer van Karasburg bereik.Google Maps, besoek op 28 Januarie 2015
Die C11-hoofweg ry verby Aroab en Koës.
Verwysings
Kategorie:Paaie in Namibië Kategorie:Snelpaaie