Die Recht Malanprys is ’n prys wat jaarliks toegeken word vir die beste niefiksieboek met ’n Suid-Afrikaanse tema in Afrikaans of Engels. Dit is vir die eerste keer in 1978 aan Anna Böeseken toegeken vir haar boek Slaves and Free Blacks at the Cape, 1658–1700.
Jaar Wenner Werk 2020 Jonny Steinberg One day in Bethlehem 2019 Rob Rose Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud 2016 Milton Shain A Perfect Storm: Antisemitism in South Africa 1930-1948 2015 Mark Gevisser Lost and Found in Johannesburg 2014 Irina Filatova en Apollon Davidson The Hidden Thread: Russia and South Africa in the Soviet Era 2013 Stephen Ellis External Mission 2012 Anton Harber Diepsloot 2011 Bill Nasson The War for South Africa 2010 Elsa Joubert Reisiger 2009 Tony Leon On the Contrary 2009 Jonny Steinberg Three-Letter Plague: A Young Man's Journey Through a Great Epidemic 2008 Mark Gevisser Thabo Mbeki: The Dream Deferred 2007 Leon Rousseau Die groot avontuur: Wondere van die lewe op aarde 2006 Antony Altbeker The Dirty Work of Democracy: A Year on the Streets with the SAPS 2005 Uma Dhupelia-Mesthrie Gandhi's Prisoner?: The Life of Gandhi's Son Manilal 2004 Hermann Giliomee The Afrikaners: Biography of a People 2003 Karel Schoeman Die laaste Afrikaanse boek: Outobiografiese aantekeninge 2002 Karel Schoeman Armosyn van die Kaap [2 volumes] 2001 Greg Mills The Wired Model: South Africa, Foreign Policy, and Globalisation 2000 J.C. Kannemeyer Leipoldt: ’n Lewensverhaal 1999 Jaap Steyn Van Wyk Louw: ’n Lewensverhaal 1998 Karel Schoeman Dogter van Sion: Machtelt Smit en die 18de-eeuse samelewing aan die Kaap, 1749–1799 1997 Hennie Aucamp Gekaapte tyd: ’n Kladboek, September 1994-Maart 1995 1996 J.C. Kannemeyer Langenhoven: ’n Lewe 1995 Elza Miles Lifeline Out of Africa: The Art of Ernest Mancoba 1994 Gerrit Olivier N.P. van Wyk Louw: Literatuur, filosofie, politiek 1993 Wiets Beukes, red. Boekewêreld: Die Nasionale Pers in die uitgewersbedryf tot 1990 1992 Fransjohan Pretorius Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899–1902 1991 Christoffel Frederik Jacobus Muller Sonop in die Suide: Geboorte en groei van die Nasionale Pers 1915–1948 1990 Niel du Plessis en Graham Duncanmet bydraes deur Bruce Bayer; waterverfsketse deur Elise Bodley Bulbous Plants of Southern Africa: A Guide to Their Cultivation and Propagation 1989 Onbekend Onbekend 1988 Peter Berger en Bobby Godsell, reds. A Future South Africa: Visions, Strategies, and Realities 1987 Trewhella Cameron en Burridge Spies, reds. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld 1986 Eve Palmer; geïllustreer deur Brenda Clarke The South African Herbal 1985 Hobhouse, Emily; geredigeer deur Rykie van Reenen Boer War Letters 1984 At van Wyk Die Keeromstraatkliek: Die Burger en die politiek van koalisie en samesmelting 1932-1934 1983 Karel Schoeman Vrystaatse erfenis: Bouwerk en geboue in die 19de eeu 1982 Flip Smit en J.J. Booysen Swart verstedeliking: Proses, patroon en strategie 1981 Jaap Steyn Tuiste in eie taal: Die behoud en bestaan van Afrikaans 1980 A. J. Brink Woordeboek van Afrikaanse geneeskundeterme 1979 J.C. Kannemeyer Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur [Volume 1] 1978 Anna Böeseken Slaves and Free Blacks at the Cape, 1658-1700
Kategorie:Afrikaanse letterkunde Kategorie:Suid-Afrikaanse letterkundige toekennings